MedieseFond.co.za is ‘n Suid-Afrikaanse gids vir mediese fonds dekking en mediese skemas. Ons word nie besit of beheer deur enige mediese skema in Suid-Afrika nie. Hierdie webwerf word onafhanklik bedryf deur ‘n digitale media-agentskap. Alle adverteerders en kwotasies word verskaf deur derde party bemarking maatskappye. Die MedieseFond.co.za webwerf sal nie aanspreeklik gehou word vir enige transaksies wat gedoen word met hierdie derde party adverteerders en vennote.

Privaat gesondheidsorg in Suid-Afrika is baie duur. Sonder mediese fonds dekking, sal dit ontoeganklik wees vir die meeste mense. Daar is baie mediese skemas in Suid-Afrika, wat elk ‘n verskeidenheid van planne voorsien vir verskillende begrotings en behoeftes. Dit kan verwarrend wees vir verbruikers wat op soek is na die beste opsie vir hulself.

By MedieseFond.co.za bied ons onbevooroordeelde inligting oor mediese skemas en mediese fonds dekking in Suid-Afrika. Ons probeer ons bes om te verseker dat die inligting op hierdie webwerf opdatum en akkuraat is. Maar foute kom voor en ons vra dus dat lesers verdere verduideliking verkry van hul mediese skema of ‘n goedgekeurde mediese fonds makelaar.

Die MedieseFond.co.za span sal nie aanspreeklik gehou word vir die misbruik van inligting op hierdie webwerf nie. Soek altyd professionele advies voor jy jou mediese fonds plan verander, oorskakel tussen mediese skemas, of jou dekking begin of beëindig.